Welkom by die

Gereformeerde Kerk Alberton

Ons Visie

“Die Gereformeerde Kerk Alberton wil God verheerlik deur ‘n liefdevolle meelewende gemeente te wees wat deur Evanglieverkondiging alle mense Jesus se dissipels maak en hulle opbou en toerus in die geloof.”

Erediens Tye

Oggend Diens: 9:00 tot 10:00

Gedurende skoolvakansies en langnaweke is daar slegs 'n oggenddiens.

Gesamentlike Dienste

Goeie Vrydag, Paassondag, Hemelvaartsdag (nie ‘n openbare vakansiedag nie), Kersdag en op die Sondag na Kersdag word dienste gesamentlik gehou, met die ander twee Geref. Kerke in Alberton (Alberton-Wes, Germiston en Brackenhof). Hierdie dienste vind plaas in die kerkgebou van die gemeente wie se beurt dit is. Die dienste begin om 9:00 (saans om 18:00) by Geref. Kerk Brackenhof en Geref. Kerk Alberton-Wes en om 9:00 by Geref. Kerk Alberton (saans om 18:00).

Skakels

Kontak ons
Kanselleer
Top Bottom