Diensgroepe
Kinderkerk Diensgroep
Groepleier:
Anna Kruger
Hierdie diensgroep het die volgende take van die kerkraad ontvang:
- Reël en aanbieding van kinderkerk tydens eredienste.
- Opstel van lesprogram vir die jaar.
- Verslag aan ouderlinge.
Het jy die gawes om hier diensbaar te wees in die aanbieding van kinderkerk?
Skryf jou naam op die lys op die kennisgewingbord in die saal.
Gemeentesang en musiek Diensgroep
Groepleier:
Pieter Jacobs
Hierdie diensgroep het die volgende take van die kerkraad ontvang:
- Reël van gemeentesang voor eredienste.
- Opstel en reël van kersprogram elke 3de jaar.
- Verslaggewing en toesig oor instandhouding van orrel.
- Verslag aan Breë Kerkraad.
Het jy die gawes om hier diensbaar te wees in die aanbieding van kinderkerk?
Skryf jou naam op die lys op die kennisgewingbord in die saal.
Barmhartigheid Diensgroep
Groepleier:
Fanie Pretorius
Hierdie diensgroep het die volgende take van die kerkraad ontvang:
- Hantering van alle barmhartigheidsgevalle soos deur die diakonie verwys.
- Verslag aan diakonie vir goedkeuring van barmhartigheidsfondse uitbetaal.
Het jy die gawes om hier diensbaar te wees in die aanbieding van kinderkerk?
Skryf jou naam op die lys op die kennisgewingbord in die saal.
Vervoer Diensgroep
Hierdie diensgroep het die volgende take van die kerkraad ontvang:
- Reël van vervoer vir bejaardes na die eredienste en ander gemeente aksies.
- Verslag aan Diakonie.
Kan jy hier jou hulp aanbied met vervoer?
Skryf jou naam op die lys op die kennisgewingbord in die saal.
Diensgroep vir besoeke aan siekes en eensames
Groepleier:
Dorothy du Plessis
Hierdie diensgroep het die volgende take van die kerkraad ontvang:
- Reël vir besoeke soos deur diakonie deurgegee of soos bekend.
- Reël van kaartjie/geskenkie/blomme.
- Verslag aan Diakonie.
Het jy die gawes om hier diensbaar te wees in die aanbieding van kinderkerk?
Skryf jou naam op die lys op die kennisgewingbord in die saal.
Gemeentefunksies Diensgroep
Hierdie diensgroep het die volgende take van die kerkraad ontvang:
- Reël 2 gemeentefunksies per jaar.
- Verslag aan Diakonie.
Het jy die gawes om hier diensbaar te wees in die aanbieding van kinderkerk?
Skryf jou naam op die lys op die kennisgewingbord in die saal.
Bejaardes Diensgroep
Groepleier:
Dina van Staden
Hierdie diensgroep het die volgende take van die kerkraad ontvang:
- Reël van besoeke aan bejaardes en verjaardag geskenke.
- Reël jaarlikse Onthaal en bederf geskenk.
- Verslag aan diakonie.